Event Details


Meer as 95% van Kambodja se bevolking is nog nie deur God se woord bereik nie, tóg groei Sy koninkryk in dié land. Bid vir FEBA Kambodja se mobiele-studio projek, wat die Goeie Nuus na onbereikte dorpies gaan neem. Mag die span veilig wees en die oes groot!