Event Details


Loof God vir Impact Radio se nuwe toring. Met n hoogte van 56 meter sal die Goeie Nuus voortaan meer mense in Sentraal-Mosambiek kan bereik. Bid ook vir die FEBA Mosambiek-span se veiligheid wanneer hulle in gebiede bedien waar daar aanvalle deur ekstremiste voorkom.