Event Details


Bid vir FEBA Pakistan. Die oorheersing van Islam maak dit moeilik en eensaam om ’n Christen in dié land te wees. Talle Christene vind troos in FEBA se uitsendings. Bid dat God FEBA Pakistan se programme sal gebruik om Sy krag en teenwoordigheid onder luisteraars bekend te maak.