In Rusland word gelowiges wat hulle teen die Oekraïnse oorlog uitspreek, gereeld in hegtenis geneem. Omroepers word ook fyn dopgehou vir tekens dat hulle anti-regering is. Bid dat God FEBA Rusland sal bewaar en die moed sal gee om die evangelie met vrymoedigheid te verkondig. Bid dat hul werk oorvloedige vrug dwarsdeur Rusland sal dra.