Event Details


Daar is toenemende vooroordeel teenoor Christene in Japan. Sommige ouers verbied hul kinders selfs om met Christen-skoolmaats te speel. FEBA Japan werk aan nuwe programme wat in April van stapel sal loop. Bid dat God die span wysheid sal gee in die skep van programinhoud wat luisteraars se harte sal raak en hul denkwyse sal verander.