Event Details


FEBA Oekraïne het ’n groeiende bediening onder vroue, met programme vir vroue wie se mans of pa’s in die weermag is, asook Bybelstudiegroepe en byeenkomste vir vroue wat meer van Christus wil leer. Bid vir Emma en Inna wat dié bediening dryf, en bid dat die vroue wat God soek, Hom sal vind.