Event Details


“Ek het deur die radio ontdek dat Christenskap ‘n baie goeie geloof is… God weet hoe lief ek hierdie geloof het en hoe graag ek ‘n Christen wil word. My familie is egter almal Moslem en sal my haat as ek Islam afsweer ter wille van Christenskap. Bid asseblief vir my.” (FEBA Mali-luisteraar)