Event Details


Pakistan is bekend daarvoor dat sy mense Islamitiese ekstremiste is en Christene vervolg. Ten spyte van die potensiële gevare wat om elke hoek en draai skuil, saai die personeel van FEBA Pakistan getrou elke dag die Goeie Nuus uit. Bid asseblief dat FEBA Pakistan sal uitbrei en dat hul reikwydte in Pakistan sal aanhou vergroot. Bid dat ‘n vyfde stasie geopen kan word as gevolg van ‘n groter aanvraag.