Event Details


Daar is groot risiko aan verbonde om die evangelie met etniese minderheidsgroepe in die berge van Suidoos-Asië te deel. Baie dorpies weerstaan God se Woord. Bid vir FEBA ELSEA se direkteur, Nopp, en sy span se veiligheid wanneer hulle afgeleë gebiede besoek. Vra ook dat mense se harte voorbereid sal wees om die Goeie Nuus te ontvang.