Event Details


FEBA Taiwan het met ‘n nuwe “narrow-casting” strategie vorendag gekom, waarmee hulle inhoud pasmaak vir kleiner mensegroepe. Bid vir die programme wat gemik is op die Chinese in Taiwan en dat FEBA Taiwan se planne voorspoedig sal wees.