Event Details


“Ek is geslaan vir my geloof en vir my diens aan die Here, maar ek beskou dit as ’n seën en eer! Hoewel ons met beproewinge, vervolging en die magte van die duisternis te doen kry, weet ons dat God ons sal beskerm en bemoedig. Onthou ons asseblief in jul gebede.” (Luisteraar in Viëtnam)