Event Details


Prys God vir die groot toename in skenkings en algehele inkomste ten spyte van die moeilike omstandighede waarin baie Australiërs hulself bevind. Loof God vir Sy goedheid, vir die getrouheid van Sy mense en hul ondersteuning van FEBC. Bid dat ondersteuners deur God bemoedig sal word om allereers Sy koninkryk en wil te soek.