Event Details


In Januarie het FEBC Kasakstan die aanlyn Bybelse Berading Bediening geloods en gevind dat daar nog meer mense is wat bemoediging en troos benodig in hierdie tyd van globale ekonomiese agteruitgang as wat hulle verwag het. Bid asseblief dat God die konsultante met wysheid en begrip sal seën.