Event Details


Bid asseblief vir die groeiende bediening in die Republiek van Boerjatië in Rusland, waar plaaslike inwoners ‘n mengsel van Boeddhisme, animisme, en voorvader-aanbidding beoefen. Ons span ontvang aanhoudend getuienisse van mense wat hul harte vir die Here gegee het. Bid dat God hierdie wonderlike werk sal seën en dat dit sal aanhou uitbrei.