Event Details


FEBA Taiwan het onlangs die regering se toekenning vir Uitnemende Godsdienstige Organisasie ontvang! Dis ‘n buitengewone prestasie vir ‘n Christelike organisasie – die toekenning gaan gewoonlike aan Boeddhistiese of Taoïstiese tempels. Loof God vir die merkwaardige werk wat Hy deur FEBA Taiwan se span doen.