Event Details


FEBA Hong Kong bedien mense in Hong Kong en op die Chinese vasteland. Hulle worstel met al erger regeringsinperkings wat godsdiensvryheid bedreig. Bid dat FEBA Hong Kong krag en wysheid uit God se Woord sal put en dat hulle diegene sal bereik wat na die Waarheid soek.