Event Details


Voice of Egypt, FEBA Internasionaal se aanlyn-radiospan, het onlangs drie nuwe personeellede bygekry. Bid dat hulle hul werk met passie en ywer sal doen en dat God vir hulle kreatiewe idees sal gee om die Goeie Nuus met meer luisteraars te kan deel.