Ek het amper ‘n dwelmverslaafde geword nadat my ma dood is. Ek het geen vriende of familie gehad met wie ek kon praat nie. Ek het soos ’n robot gevoel. Behalwe wanneer ek na julle uitsendings geluister het…deur hulle het God lewe en krag in my siel geblaas.” (FEBA-luisteraar in Rusland)