Event Details


FEBA Radio SA het onlangs ‘n nuwe spanlid bygekry. Bid dat God haar sal toerus en gebruik om Sy koninkryk te bevorder. Bid asseblief ook vir die span se gesondheid, beide fisies en emosioneel. Mag God hulle die krag gee om die pad te loop waarop Hy hulle geplaas het.