“Ek is ‘n student en dis baie lekker wanneer ek ook kan evangeliseer. Hierdie opleiding het my help verstaan dat ek die vermoë het en toegerus is om die Goeie Nuus deur my sosiale media te verkondig.” Prys God dat Hy FEBA Indonesië se opleiding gebruik om ’n nuwe geslag evangeliste op te rig.