“Hoe kan hulle Hom dan aanroep, as hulle nie tot geloof in Hom gekom het nie? En hoe kan hulle in iemand glo van wie hulle nie gehoor het nie? En hoe kan hulle hoor sonder iemand wat dit verkondig?” (Romeine 10:14 Afr20). Bid vir die regte mense om God se Woord deur FEBA se uitsendings te deel en mense na Hom toe te bring.