Event Details


“As ek nie jul programme gehad het om na te luister nie, het ek teen dié tyd al my lewe geneem. Ek het die Here deur FEBA leer ken en nou is my lewe baie anders.” – Luisteraar uit Laos