Event Details


Daar is sowat 1,3 miljoen Dowe mense in Viëtnam. FEBAViëtnam werk saam met die Viëtnam Bybelgenootskap vir Dowes om gebaretaal-vertalings op video vir hul uitsendings te
vervaardig. Bid dat God hierdie projek en die Dowe gemeenskap van Viëtnam salseën.