“Ek skryf vanuit die vroue-afdeling van die Tacloban Stadsgevangenis. Ek sou my nooit kon indink dat ek God in die tronk sou leer ken nie. Vyfuur soggens sit ons die radio aan en skakel in op FEBA Filippyne se stasie. Ons hoor daagliks liedjies en lerings oor die magtige, liefdevolle en vergewensgesinde God wat my hoop gee.” (FEBA Filippyne-luisteraar)