Kirgisië, wat sowat 90% Moslem is, het ’n toenemende aantal gebroke huise. Baie vroue en kinders word mishandel in die huis, en kinders word groot sonder ’n konsep van gesonde verhoudings. Bid dat FEBA Kirgisië se programme gesinne se harte sal aanraak en hul denkwyse sal verander deur God se Woord.