Event Details


FEBA Malawi het ‘n nuwe stasie in Blantyre wat hulle in staat stel om die hele sentraal- en suid-Malawi te bereik! Prys God vir hierdie wonderlike geleentheid om Sy Woord te versprei en bid dat Hy die FEBA Malawi-span sal lei in hul pogings om die Goeie Nuus met ander te deel.