Bid vir Christene in Indië, waar baie teenstand van hul familie en die gemeenskap ervaar. FEBA se uitsendings gee Bybelse leiding oor onderwerpe soos geestesgesondheid, lewe met gestremdheid, en hoe om gesonde familieverhoudings te kweek. Bid dat meer luisteraars in Indië hierdie Kersfees sal inskakel, en hoop en antwoorde in God se lewende Woord sal ontdek.