Event Details


“Ek geniet dit om na Family FM te luister, want dit bevorder versoening in my gees. Ek is deur die Woord van God uit ’n donker lewe verlos … Ek prys God, wat deur Family FM hoop in my lewe gebring het.” (FEBA Kambodja-luisteraar)