Event Details


Bid vir FEBA se bediening onder die Yao Moslems in Malawi, Mosambiek, Tanzanië en Zambië. Vra God om luisteraars se harte voor te berei op die evangelie. Bid dat Pastoor Amos (Malawi), Bright (Mosambiek), hul spanne en luisteraars die diepte van Christus se liefde en die rykdom van God se voorsiening sal ken.