Event Details


Getuienis: “Julle het my gehelp om die boek van Romeine beter te verstaan. Julle het my geleer van die bevryding van sonde deur middel van geloof. Ek het gesien hoe baie mense in my dorpie bevry is van die krag van bose geeste toe hulle in Jesus begin glo het…” – G S, Cao Bang, Viëtnam.