Event Details


As kind het ek elke oggend wakker geword met die geklank van FEBC Korea op die radio. Nou begin ek my oggende met die uitsending, nes my ma… Terwyl ek ontbyt voorberei en na lofliedere luister, raak ek soms tranerig as ek besef hoe diep God my liefhet.” Bid dat God FEBC sal gebruik om ’n nalatenskap van geloof in luisteraars se families te bou.