Event Details


‘Jy moenie sê: “Ek is te jonk” nie. Jy moet gaan na wie toe Ek jou ook al stuur, en alles wat Ek jou beveel om te sê, moet jy sê. Moenie vir hulle bang wees nie, want Ek is by jou, Ek sal jou red’” (Jeremia 1:7-8 Afr83). Bid dat FEBA se jeugprogramme luisteraars sal aanspoor om die evangelie met hul portuurgroep te deel.