Event Details


FEBA Malawi het ‘n dinamiese bediening mettienduisende luisteraars. In die afgelope klompie maande het hulle 112luisteraarklubs besoek en/of gestig. Die ekonomie tref hard, maar hulle hou aanwerk om die oes in te bring, soveel so dat hulle gedurig ‘n tekort het aan materiaalom uit te deel. Bid dat God genoeg Bybels, oudio-Bybels, radio’s en Yao-boekies salvoorsien, sodat Sy Koninkryk in Malawi kan aanhou groei.