Ek luister al vir meer as 30 jaar na Radio Liangyou. Jul programme is vir my ’n bron van geestelike groei … Ek het ontdek dat musiek my gawe is [en] die Heilige Gees het my gelei om ’n musiekskool te begin. Die afgelope 20 jaar het die skool honderde broers en susters toegerus wat nou as sleutelfigure in hul kerke dien.” Loof die Here!