Event Details


FEBA Indonesië het onlangs twee webtuistes geloods wat ontwerp is om luisteraars op ’n indirekte manier te bereik in gebiede met radikale Islamiste. Bid dat die webtuistes die waarheid van Christus suksesvol sal versprei en dat FEBA Indonesië se bediening oorvloedige seën sal ervaar.