Event Details


‘n 12-jarige seun in Moldowa het onlangs vir FEBA gesê: “Die eerste keer dat ek gehoor het iemand het my lief, was op julle program.” FEBA Moldowa se programme stel die evangelie aan kinders en jong volwassenes bekend deur video’s, podcasts en byeenkomste. Bid dat FEBA Moldowa baie meer jongmense sal help om van God se liefde in Christus te leer.