Event Details


Islamitiese ekstremiste het onlangs op FEBA Mosambiek se direkteur geskiet terwyl hy bestuur het. Dit het ’n ongeluk veroorsaak, maar hy is nie ernstig beseer nie. Ten spyte van die gevaar, hou FEBA Mosambiek se bediening aan groei en floreer. Bid dat God die span sal bewaar en voorsien wat hulle nodig het.