Event Details


Die FEBC Mongolië-span maak vordering en laat hul merk op sosiale media met bemoedigende video’s wat op ‘n nuwe, jonger gehoor gemik is. Bid asseblief dat enige sensuur wat die platforms rakende Christelike inhoud mag hê, nie ‘n hindernis sal wees nie.