Event Details


’n Luisteraar in Tanzanië, Sainabu, was ’n toegewyde Moslem en erg gekant teen Christenskap, totdat sy die waarheid gevind het. “Ek het my lewe aan Jesus Christus as my Redder gegee nadat ek Litala FM (FEBA Malawi) geluister het, en het later by ’n luisteraarklub in ons dorpie aangesluit.” Bid dat Sainabu en haar medegelowiges daagliks nader aan God sal groei.