Event Details


“Die Gees van my Heer…is op my, omdat die Here my gesalf het. Hy het my gestuur om ’n goeie boodskap te bring aan magteloses, om dié met gebroke harte se wonde te verbind, om dié wat weggevoer is se vrylating aan te kondig en bevryding vir dié wat geboei is…om almal wat rou, te troos…” (Jesaja 61:1-2 Afr20)