Event Details


FEBA Kasakstan werk aan ‘n videoreeks oor Jesus se lewe. Bid dat die reeks baie kykers sal lok en hulle na Christus sal lei. Bid dat FEBA Kasakstan ‘n bron van troos en hoop vir mense sal wees te midde van die voortdurende politieke onrus.