Event Details


“Elke Skrifdeel is deur God geïnspireer en is nuttig vir onderrig, weerlegging, teregwysing, en opvoeding om God se wil te gehoorsaam, sodat die mens wat aan God behoort, bekwaam kan wees, ten volle toegerus vir elke goeie taak” (2 Timoteus 3:16-17 Afr20). Bid dat FEBA sal volhard in die verspreiding van God se lewe-gewende Woord, totdat almal gehoor het.