Event Details


Bid vir FEBA Mali. Die span werk ywerig ten spyte van die politieke onrus en vervolging. KanuYah FM Sollo word deur beide gelowiges en nie-gelowiges as ’n top-kwaliteit radiostasie beskou. Bid dat God luisteraars se harte sal oopmaak om die Goeie Nuus deur FEBA Mali se programme te ontvang.