Event Details


As gevolg van die uitdagende ekonomiese klimaat, kan baie leiers nie die “Inner Mongolia Leadership Training” in persoon bywoon nie. Bid asseblief dat dit hulle nie sal ontmoedig nie, maar dat hulle mekaar in die aanlyn-opleidingsessies sal bemoedig.