Event Details


“Ek is ‘n nie-Christen. ’n Werksongeluk het my blind gelaat en sedertdien werk ek nie. Die afgelope paar weke het ek Heartline Radio gebel om gebed te versoek. Ek was baie bly om so hartlik verwelkom te word. My ma is ook diep geraak deur die Heartline-span se aandag – hulle het nie net oor die telefoon gebid nie, maar het ook na my huis toe gekom om vir ons te bid.” (FEBA-luisteraar in Indonesië)