Event Details


“As ons sê dat ons nie sonde het nie, mislei ons onsself, en is die waarheid nie in ons nie. As ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, en daarom sal Hy ons ons sondes vergeef en ons van alle kwaad reinig” (1 Johannes 1:8-9 Afr20). Bid dat die waarheid in FEBA se personeel en luisteraars sal bly.