Event Details


Maleisië se grondwet bepaal dat elke etniese Maleisiër ’n Moslem is. Indien ’n etniese Maleisiër dus tot bekering kom, loop hulle die risiko van wetsoortreding. Bid dat God vir FEBA Maleisië sal gebruik om verandering in Maleisië se samelewing te bring, wetmakers inkluis, sodat Sy kinders Hom vrylik kan aanbid.