Event Details


“Ons is baie dankbaar vir hierdie luisteraarklub. Baie in ons dorpie sal baat vind daarby, want ons is almal Moslems en die opwenradio en Oudiobybel stel ons in staat om Jesus Christus in ons harte te ontvang en deel te word van Sy kerk. Dankie aan dié wat hierdie hulpbronne aan ons voorsien het. Mag God aanhou om hulle oorvloedig te seën.” (FEBA Malawi-luisteraar)