Event Details


“Want hiervoor werk ons hard en stry ons, omdat ons ons hoop geplaas het op die lewende God, wat die Verlosser van alle mense is, veral van die gelowiges … Laat niemand op jou neersien omdat jy jonk is nie, maar wees ’n voorbeeld vir die gelowiges in woord, in gedrag, in liefde, in betroubaarheid, in reinheid.” (1 Timoteus 4:10-12 Afr20)