Event Details


Bid vir FEBA China en FEBA Hong Kong, wat programme moet vervaardig ten spyte van inperkings wat al hoe erger raak. Bid dat die regerings hierdie inperkings sal verlig en dat God mense se harte sal oopmaak om die Goeie Nuus te ontvang.